top of page

Heading 1

ONLINE STORE

Please note: We deliver nationwide. We try to respond as soon as possible. Our office hours are Monday - Friday 09:00 - 17:00. You can send an e-mail directly to info@parents.co.za if you have not received a reply in 72 hours. 

Nes ek dink ALLES is OK

R280.00
In stock
Share this product with your friends

Nes ek dink ALLES is OK

Product Details
"Nes ek dink ALLES is OK ..."
‘n Eerlike sielkundige blik op normaliteit
& hoe om so gemaklik moontlik binne dit
te oorleef.
“Skryf iets wat ons maklik kan verstaan,” het vele
kliënte my oor die jare gevra. “Iets wat te doen het
met die goed waarmee ons so sukkel, sodat ons ‘n idee
het wat ons daaraan kan doen.”
Hierdie samestelling, my laaste in die sielkunde voor ek my pen
neerlê om op ander dinge te fokus, bevat die hooftemas vanuit
my amper vier dekades in privaat praktyk. Die rede vir die titel,
“Nes ek dink alles is OK...” is omdat dit die sinnetjie is
wat ek sekerlik die meeste in my werk gehoor het.
- JOS
bottom of page